Posted on Leave a comment

Kwalifiseer my besigheid vir hulp van die regering in die COVID-19 pandemie?

Ons as besigheids eienaars is almal in ’n paniek oor die COVID-19 uitbraak. Ons is bekommerd oor hoe ons huishoudings gaan aanhou funksioneer in die geval van die stilstand van die ekonomie. Ons huishouding strek verder as net ons vier mure, dit is elke persoon wat vir ons werk en elke mond wat daardie persoon moet kos gee.

Eerstens is daar ’n Solidariteits Fonds https://www.solidarityfund.co.za/  begin met R150 miljoen kapitaal uit die staats koffers en R1 biljoen rand van elk die Rupert en Oppenheimer families. Enige persoon of besigheid kan skenkings doen aan die fonds deur ’n belasting aftrekbare donasie. Kom ons begin eers deur te gee wat ons het, wat ander nie het nie.

Daar is ’n voorlegging vir ’n spesiale dispensasie vir besighede in nood as gevolg van COVID-19.

Deur die meganisme kan werkers ’n salaris verkry deur die “Temporary Employee Relief Scheme”. Dit sal besighede help om mense steeds te betaal en afdankings te vermy. As ’n werknemer siek word deur blootstelling by die werk, sal hulle ook vergoed word. As laaste uitweg kan die WVS (UIF) fonds genader word vir hulp as jy op datum is.

Daar is 7 maniere wat ons as besigheids eienaars in nood hulp kan ontvang.

1) Jou werkers

Deur die belasting sisteem sal daar ’n subsidie van tot R500 per maand vir die volgende vier maande vir privaat sektor werkers verleen word indien hulle minder as R6500 per maand onder hul Indiensnemingbelastingaansporing (ETI). Hulle ondersoek ook nog ‘n verlaging in bydraes tot die WVS en SDL fondse.

2) Jou belasting voordele

SARS gaan werk om die betalings van indiensnemingbelastingaansporing terugbetalings van twee keer per jaar na een keer per maand te versnel om die kontant in die hande van werkgewers te kry wat voldoen aan die vereistes.

3) Jou SARS betalings

Besighede wie “compliant” is met ‘n omset van minder as R50 miljoen per jaar, sal toegelaat word om 20% van hul LBS betalings terug te hou oor die volgende vier maande asook ‘n porsie van hul voorlopige besigheids belasting sonder boetes of rente oor die volgende 6 maande.

4) Jou kontantvloei

Die departement van Klein Besigheid Ontwikkeling het R500 miljoen rand in fondse beskikbaar gemaak om dadelik klein tot medium grootte besighede wat in nood is te help deur ‘n eenvoudige aansoek proses by www.smmesa.gov.za

5) Jou besigheid wat help met die direkte behandeling van die pandemie

Die IDC het ‘n pakket saamgestel in samewerking met die DTI van meer as R3biljoen rand vir industriele finansiering om die COVID-19 pandemie aan te pak. Dit sal finaniering versnel vir die sektor.

6) Jou gastehuis, venue of spyseniering besigheid

Indien jy in toerisme is, is daar ‘n addisionele R200miljien beskikbaar gestel deur die departement van Toerisme om enige besighede in die toerisme of gasvryheids sector wt onder geweldige druk verkeer te help as gevolg van die reisverbod.

Al die bogenoemde hulp sal slegs gegee word as jou besigheid “compliant” is. Praat vandag met jou boekhouer oor wat die stand van sake is op hierdie aangehegte lys. Julle kan ook ‘n compliance “toets” doen by https://digitalcfo.co.za/is-my-smme-compliant/

Indien jy nie die goed in plek het nie kan ons help. Ons mobiliseer mense in ons direkte gemeenskap wat boekhouding kan doen, om julle deur ons besigheid Digital CFO te help.

Enige mense wat tans tuis is sonder ‘n inkomste wat gekwalifiseer is ‘n boekhouding of wat besig is met hul SAIPA of SAICA klerkskappe, of mense wat kennis en ondervinding het met CIPC en SARS, stuur asb jul CV’s na work@digitalcfo.co.za sodat ons kan kyk watter kos ons in julle huishoudings se monde kan plaas gedurende die tyd.

Posted on Leave a comment

How to determine if you qualify to be a Small Business Corporation & Pay less Tax

What is a Small Business Corporation (Section12E)?

Section 12E is a tax relief structure for small businesses SARS has put into place to help growing businesses in South Africa. There are talks of the Davis commission proposing a drastic reform to the current Small Business tax model which includes removal of some of the requirements to qualify as a SBC or to implement a refundable compliance rebate to companies who achieved tax compliance status. It still remains advantageous to meet the requirements of a Small Business Corporation.

The following tax table can be used for financial years ending 01 April 2018 and 31 March 2019

Taxable Income (R) Rate of tax
0 – 78,750 0%
78,751 – 365,000 7% taxable income above 78,150
365,001 – 550,000 20,080 + 21% of taxable income above 365,000
550,000 – and above 58,930 + 28% of taxable income above 550,000

 

Qualifying requirements

 

  • The Company, Close corporation or Co-Operate is not an employment entity.
  • All shareholders or Members must be natural persons and not hold shares in any other entity (Not even for one day of the year)
  • Gross income may not exceed 20 million in the year of assessment
  • If more that 20% of income derives from investment income.
  • Entity may not be a personal service provider.
  • If the entity employs three or more unconnected fulltime employees for core functions of the entity during the tax year, the entity will qualify.

 

If your business qualifies as a Small Business Corporation, there are major tax benefits in the form of reduced tax rates and accelerated depreciation on productive assets which allows your company to depreciate its assets at an accelerated rate compared to other businesses. This results in a higher expense on your income statement that results in less tax.

Feel free to contact Digital CFO should you require more assistance.